Welkom by die eerstejaarskamp

                                                                                                20-23 Januarie 2019

Tukkies Eerstejaarskamp is ‘n Christelike Eerstejaarskamp

wat oop is vir almal
wat ‘n eerstejaar is in 2019.

Jy kan by enige tersiêre instansie swot,

 nie nét Tukkies nie.

So, moenie aan FOMO (Fear Of Missing Out) lei nie. 

Kom kuier saam en belê in die beste tyd en nuwe vriende in jou lewe!