Inligting

 

 

Koste: R 980 vir Eerstejaars

Kom 20 Januarie 2019 om 11:00 by Philadelphia Gemeente (Ned. Hervormde Kerk), 127 Lunnonstraat, Hillcrest, Pretoria bymekaar waar ons 12:00 sal vertrek na Tarentaalpan kampterrein.

Die kamp is vanaf die 20ste tot 23ste Januarie 2019

 

Benodigdhede

Bankbesonderhede